500 Jeffery Out for a test drive.....

- 11/1/2016 2:01:43 PM

.500 Jeffery. 535 grein punt teen 2300ft/s. Al is die kaliber amper 100 jaar oud verdien hy nogsteeds die respek wat hy afdwing op skut, asook op die grootwild waarvoor hy ontwerp is. Dit was n vooreg om so paar skote met die prag wapen te kon skiet. Wapen is gebou deur Dawie Nel van Marksman Arms in Pretoria.
Sudami- Skiet kompetiesie Aug 2016

- 11/1/2016 1:54:49 PM

Na n uitdaagende dag op die skietbaan,die nabetragting en prysuitdeling. Baie geluk aan al die skuts. Welgedaan! Ons maak volgende jaar weer so.
Marksman Arms het die Howa 3006 vir die gellukkige trekking geborg en vir die 11de plek wenners het Marksman arms ook elk n geskenk bewys geborg.